積分
演出藝人
CORDELIA
主唱
詞曲
Rudi Claase
詞曲創作
Murray Lubbe
編曲
製作與工程團隊
Murray Lubbe
製作人
歌詞
Ek ken jou hart soos my eie
Ek hoor jou stem in die grys vanaand
Al is jy ver, is jy by my
Ek voel jou hier
En ek roep jou naam
My anker sak in die water ek verlang na jou
My liefde roep jou en ek weet dat jy my voel by jou
My liefde stol oor die trane want ek huil oor jou
Ek weet dat jy my hoor al het ek jou verloor
Ek laat my anker sak voor jou
Dae verdwyn, ek tel die ure
Die jare skree om weer by jou te wees
Al is jy ver, is jy by my
Ek voel jou hier, en ek roep jou naam
My anker sak in die water ek verlang na jou
My liefde roep jou en ek weet dat jy my voel by jou
My liefde stol oor die trane want ek huil oor jou
Ek weet dat jy my hoor al het ek jou verloor
Ek laat my anker sak voor jou
Ek het nie woorde nie
Ek het nie wysies nie
En alles wat ons was kom los my hart nou hier
My anker sak in die water ek verlang na jou
My liefde roep jou en ek weet dat jy my voel by jou
My liefde stol oor die trane want ek huil oor jou
Ek weet dat jy my hoor al het ek jou verloor
Ek laat my anker sak voor jou
Ek weet dat jy my hoor al het ek jou verloor
Ek laat my anker sak voor jou
Written by: Rudi Claase