音樂影片

Johannes Kerkorrel - Hoe ek voel
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
主唱
作曲和作词
Ralph John Rabie
Ralph John Rabie
词曲作者
Didi Kriel
Didi Kriel
编曲
Lloyd Ross
Lloyd Ross
编曲
制作和工程
Deon Maas
Deon Maas
制作人
Didi Kriel
Didi Kriel
制作人
Lloyd Ross
Lloyd Ross
制作人

歌詞

As ek jou net kon vertel As ek jou net kon laat sien Sou ek 'n skilder opdrag gee Om 'n prent vir jou te verf En as hy eindelik klaarmaak As hy sy meesterstuk voltooi Sou jy weet, jy sou weet As jy teen die tyd nog vergeet Hoe ek voel, hoe ek voel Oor jou As ek jou net kon laat sien As ek jou net kon laat lees Sou ek 'n faxmasjien gaan huur En gedigte vir jou stuur En as jy anderkant dit kry As jy dit uithaal en jy kyk Sou jy weet, jy sou weet As jy teen die tyd nog vergeet Hoe ek voel, hoe ek voel Oor jou As ek jou net kon laat lees As ek jou net kon laat hoor Sou ek 'n koor na jou toe stuur Serenade in die laatnaguur En as jy wakker word een aand En jou vensters staan wyd oop Sou jy weet, jy sou weet As jy teen die tyd nog vergeet Hoe ek voel, hoe ek voel Oor jou Jy sou weet Jy sou dit weet Jy sou dit weet Jy sou dit weet As jy teen die tyd nog vergeet Hoe ek voel, hoe ek voel oor jou
Writer(s): Este Rabe, Lourens Rabe, Ralph Rabie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out