積分

演出藝人
Saarkie
Saarkie
演出者
詞曲
Adèle Fouché
Adèle Fouché
詞曲創作

歌詞

[Verse 1]
Oooooh, die son in jou hare
Skyn goue snare
Die kitaar in my hand
Asook die maanlig skyn
Diamante op die lyne
Langs jou oë wat praat van tye lank verby
[Verse 2]
Oooooh, jou hare in die wind
Waai die blare in 'n kring
Dirigeer jy met jou hand
Asook die weerlig skok
Blitsstok hou jy vas
Soos Zeus stuur jy gloedgolf en storms oor die see
[Verse 3]
Oooh, die hemelruim bo jou oë
Laat my in kleiner dinge glo
Soos die paaie om my hand
Asook die aandster skyn
Silver op die duine
In my drome van tyding oor geluk
[Verse 4]
Ooooh, die son in jou hare
Skyn goue snare
Die kitaar in my hand
Asook die maanlig skyn
Diamante op die lyne
Langs jou oë wat praat van tye lank verby
Written by: Adèle Fouché
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...