album cover
Verlanger
34
Pop
Verlanger 由 Jaid River Music 於 2023年2月17日發行,收錄於專輯《Verlanger》中
album cover
專輯Verlanger
發行日期2023年2月17日
標籤Jaid River Music
語言English
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM72

積分

詞曲
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
詞曲創作

歌詞

Verlanger jy moet opstaan vir wie jy is en waar jy gaan
Daar is lig in jou wat my asem wegslaan
Verlanger jy moet luister, soos die derde jaar begin
Vir n stem vanuit die stilte, hy praat maar min
Daars n spook langs die kus
Totaal en al onbewus
Hoop is iets wat binne in jou rus
Nou verlang jy na wat reg voor jou staan
Jy kom om te bly maar bly dan om te gaan
Vir liefde baklei jy tot die aarde doodstil staan
Jy het vergeet hoe om te droom so nou hoop jy maar net saam
Verlanger jy moet terug staan laat God se stem jou roep
Sonder twyfel weet hy wie jy werklik is
Verlanger ek weet dis seer, jou trane val alweer
Jy wonder oor wat jy al lankal weet
Daar n spook langs die kus
Totaal en al onbewus
Hoop is iets wat binne in jou rus
En nou verlang jy na wat reg voor jou staan
Jy kom om te bly maar bly dan om te gaan
Vir liefde baklei jy tot die aarde doodstil staan
Jy het vergeet hoe om te droom so nou hoop jy maar net saam
Oh maar jy sukkel om te hoop
So nou verlang jy maar net
Ek sukkel om te fluister laat my toe om dit vir jou te skreeu
Daars n spook wat my teister vanuit die see
Ek sien jou langs die kus
Totaal en al onbewus
Nou verlang ek na wat reg voor my is
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...