積分

詞曲
Dylin Gham Adams
Dylin Gham Adams
詞曲創作
Terriano Areveerend Duimpies
Terriano Areveerend Duimpies
詞曲創作
Ronin Stifler Johannes
Ronin Stifler Johannes
詞曲創作
Chadley Werkhom Dick
Chadley Werkhom Dick
詞曲創作

歌詞

Is ja, hos ja
Hie kom vi jou
Is ja, hoiya
Goeie more broers en sisters
Os ko vedag om n program te solve, hie kom vi jou
Lyk my djysie probleem en ek is die oplossing
Os kom baie ma os is hie vandag
Djys reg brother Stifler ma lat Ghamit oor vat
Die linker skouer, daais gisters se sinne
Die regte skouer, dan Stifler binne
Salamat ghamat, eks stangbaar almal
Hoekom vat djy annit (hoorhie broers en sisters gat os)
Die temple sê amen, amen ai rustig gan alles nou daamen
Amen en amen
Klap hom hard op sy kop
Kykhie os wil nou vi dai haters sê
Hai een wat vi Stifler getok it hie kom ek vi jou
Skit jou body, vibrate and shake your body
Trappie grond uit die grond uit en skit jou koppie
Al wat ek vi julle kan sê is amen Stifler
Temple Boys, Temple Boys
Temple Boys, Temple Boys
Skit jou body, vibrate and shake your body
Trappie grond uit die grond uit en skit jou koppie
Amen, die temple sê amen, amen en amen
Die linker skouer, daais gisters se sinne
Die regte skouer, dan Stifler binne
Die linker skouer (is), daais gisters se sinne (is)
Die regte skouer, dan Stifler binne
Is ja, hoiya
Written by: Chadley Werkhom Dick, Dylin Gham Adams, Ronin Stifler Johannes, Terriano Areveerend Duimpies
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...