Sonja Herholdt 熱門歌曲
類似的歌曲
積分
出演艺人
Sonja Herholdt
演唱
Zane Cronje
表演者
作曲和作词
Jan de Wet
作词
Zane Cronje
编曲
制作和工程
Boet Pretorius
制作人
Glen Pearce
工程师
歌詞
Ek verlang na jou.
Na die winde wat sy arms om my vou.
So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan
Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verrelande bly.
En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan?
Oh!, ek verlang na jou.
Na die winde wat sy arms om my vou.
So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan.
Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verrelande bly.
En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan?
Waai ... wind.
Bring ... hom terug na my.
Waai ... wind.
Bring ... hom terug na my.
Oh!, ek verlang na jou.
Ek verlang omdat ek baie van jou hou.
Ek verlang so as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan.
Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verrelande bly.
En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan?
Waai ... wind.
Bring ... hom terug na my.
Waai ... wind.
Bring ... hom terug na my.
Writer(s): Jan De Wet
Lyrics powered by www.musixmatch.com