積分
演出藝人
Fokofpolisiekar
演出者
詞曲
Hunter Kennedy
詞曲創作
Johan de Rdder
詞曲創作
Wynand Myburgh
詞曲創作
Francois Badenhorst
詞曲創作
Jaco S Venter
詞曲創作
Jacobus Gideon Venter
詞曲創作
歌詞
[Verse 1]
Hoe lank?
Hoe lank voor ons hier kan wegkom?
Hoe anders is 'n
Hoeveel anders is 'n ander plek?
Ons het dan dieselfde siekte
Ek heroorweeg die rol wat ek in
Hierdie spel moet speel
[Verse 2]
Hierdie is die koorsang van ons middelmatigheid
Die pynvolle aanvaarding van ons onoorspronklilheid
Juig besmette asem uit my moeë longe uit
Verwerp die lewenslange stryd vir 'n plekkie in jou koninkryk
[Verse 3]
Moenie so fokken verveeld lyk nie
Ek dog jy sal bly wees om te hoor
My onselfsekerheid
Het die beter van my gekry
Ek dog jy sal bly wees om te hoor
[Verse 4]
Hoe lank?
Hoe lank voor ons hier kan wegkom?
Hoe anders is 'n
Hoeveel anders is 'n ander plek?
Ons het dan dieselfde siekte
Ek heroorweeg die rol wat ek in
Hierdie spel moet speel
[Verse 5]
Jy ken nie die helfte daarvaan nie
Moenie maak asof jy beter
My beter kan verstaan nie
Jy ken nie die helfte daarvaan nie
Written by: Francois Badenhorst, Georg Johan de Ridder, Jaco S Venter, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh

