album cover
Tiny Town
album cover
Tiny Town 由 Rhythm Records & Punkskelm Records 於 2004年9月1日發行,收錄於專輯《Lugsteuring》中
2004年9月1日
標籤Rhythm Records & Punkskelm Records
BPM
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快

音樂影片

音樂影片

歌詞

[Verse 1]
In Wrede woede het ek die hand wat beheer gebyt
Verwyt myself op harder en harder grond neer gesmyt
Dis nou ek wat die leiband lei
Te veel verskeur om sulke argumente ernstig op te neem
[Verse 2]
Miskien is niks
Soos wat ek dink dit is nie
My greep op my geloof glip gereeld
My wonde wonder waar
Genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde
Soet slaap sonder sonde
Soet slaap sonder sonde vanaand
[Verse 3]
Miskien is niks
Soos wat jy dink dit is nie
Jou greep op jou geloof glip gereeld
Jou wonde wonder waar
Genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand
Written by: Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Johan de Ridder, Wynand Myburgh, jaco S Vneter
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...