album cover
Bokke
1,867
World
Bokke 由 Die Boeries 於 2023年8月4日發行,收錄於專輯《Bokke - Single》中
album cover
發行日期2023年8月4日
標籤Die Boeries
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM134

音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Die Boeries
Die Boeries
演出者
詞曲
Cordier De Beer
Cordier De Beer
詞曲創作

歌詞

[Verse 1]
Dis wêreldbeker tyd en die Bokke is op pad om weer gat te skop
Ek haal my beste tjoppies uit, steek aan die vuur en skink ‘n stywe dop
Kry al die snacks lekker in plek en braai ‘n stoute stukkie boerewors
Staan bietjie nader, kom vergader en sing saam met my uit volle bors
[Chorus]
Ja die Bokke gaan die beker vat
Ja die Bokke gaan skop weer gat
Ja die Bokke net hulle kan
Want die Bokke is numba one
[Verse 2]
Ou Polla piets hom oor die lat en Cheslin systap soos ‘n handsak dief
Eben tackle laat dit klap en Siya storm soos ‘n Xhosa chief
Skrum hulle plat tot hulle kak en laat die beker na sy huis toe kom
Staan bietjie nader, kom vergader en sing saam met my uit volle bors
[Chorus]
Ja die Bokke gaan die beker vat
Ja die Bokke gaan skop weer gat
Ja die Bokke net hulle kan
Ja die Bokke is numba one
[Chorus]
Ja die Bokke gaan die beker vat
Ja die Bokke gaan skop weer gat
Ja die Bokke net hulle kan
Ja die Bokke is numba one
Written by: Cordier De Beer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...