音樂影片

Bernice West - As Hy Weer Kom
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Bernice West
Bernice West
演唱
Amiël Kelber
Amiël Kelber
吉他
作曲和作词
Bernice West
Bernice West
作曲
制作和工程
Robin Kielly
Robin Kielly
制作人
Johan Vorster
Johan Vorster
监制
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
监制

歌詞

As Hy weer kom As Hy weer kom Kom haal Hy Sy pêrels Sy pêrels Dit raak dalk donker In die aand as jy jou oë toe maak Maar jou land kan skyn As jy kies Om die lig in te laat Dit lyk dalk vêr om te loop Maar jy is duur gekoop Die engele dans al Vir daai dag wat jy Jou siel weer laat doop As Hy weer kom As Hy weer kom Kom haal Hy Sy pêrels Al Sy pêrels Fraaie pêrels Kind maak oop die deur Laat gaan jou seer Jy's baie meer werd La la la la La la la la la la la la La la la la la la la la La la la la la la la la a a La la la la La la la la la la la la La la la la la la la la La la la la la la la laaa Jou hart heg waarde Aan die wêreld Wat soms om jou maai Al voel jou tyd Dalk te min Kan jy steeds vrede saai Jy's uitgekies Om te droom En in vrede te woon Jy's nie alleen nie Kan jy die seën voel? As Hy weer kom As Hy weer kom Kom haal Hy Sy pêrels Al Sy pêrels Fraaie pêrels Kind maak oop die deur Laat gaan jou seer Jy's baie meer werd La la la la La la la la la la la la La la la la la la la la La la la la la la la la a a La la la la La la la la la la la la La la la la la la la la La la la la la la la laaa Jy's nie alleen nie Kan jy die seën voel? Jy's nie alleen nie Kan jy die seën voel val? Jy's nie alleen nie Kan jy die seën voel? Jy's nie alleen nie Jy's nie alleen nie Oeeh hooo aaaa As Hy weer kom As Hy weer kom Kind maak oop die deur Laat gaan jou seer Jy's soveel meer werd As Hy weer kom As Hy weer kom Kom haal Hy Sy pêrels Al Sy pêrels Fraaie pêrels Kind maak oop die deur Laat gaan jou seer Jy's soveel meer werd Jy's soveel meer werd
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out