積分
歌詞
[Verse 1]
Het 'n plan, good looks aan en ook my hare gekam
Ek is reg vir die aand, om my droomvrou te vang
Ooh ek sal haar op my hande dra
Mmm sal alles doen wat sy vra
[Verse 2]
In die club, sy staan daar en sy lyk so skaam
Ek sien haar, sy sien my, sy kom nader gestaan
Bloedrooi lippe, haar donker oë
Ooh ek kan my geluk nie glo
[Verse 3]
Sy sê ek lyk soos 'n flirt
Guns so groot in daai klein T-shirt (Ekskuus)
[Chorus]
Sy byt haar lip, sexy verby
Haar hande gly oor my wange en sy sê vir my
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Waar kry jy dit, fluister sy vir my
Ek wil jou rowwer as 'n ou plaas bakkie ry
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my
[Verse 4]
Dans alleen, kom 'n girl, trek my in so styf
Lyf teen lyf, my hand wat saggies oor haar rug vryf
Smooth haar kurwes en haar kort rokkie
Cool my confidence ek gaan nie jok nie
[Verse 5]
Alles brand binne my, temperature wat styg
Druk haar vas, vas, vas, voel haar
Ooh ek vat 'n kans vat aan haar boud
Ooh sy fluister, ek's 16 jaar oud
[Verse 6]
Sy sê sy wil my date
Ooh jinne baby, jy is jailbait
[Chorus]
Sy byt haar lip, sexy verby
Haar hande gly oor my wange en sy sê vir my
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Waar kry jy dit, fluister sy vir my
Ek wil jou rowwer as 'n ou plaas bakkie ry
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my
[Verse 7]
Ek is die man van wie jy droom
Hey jy, sê my wat spuit jy?
'n Testoseroon Feromoon
Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my
[Chorus]
Sy byt haar lip, sexy verby
Haar hande gly oor my wange en sy sê vir my
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Waar kry jy dit, fluister sy vir my
Ek wil jou rowwer as 'n ou plaas bakkie ry
Hey jy, sê my wat spuit jy?
Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my
[Verse 8]
Ek is die man van wie jy droom
Hey jy, sê my wat spuit jy?
'n Testoseroon Feromoon
Hey jy, sê my wat spuit jy?