積分
演出藝人
Elandré
演出者
詞曲
Elandré Schwartz
作曲
製作與工程團隊
Elandré Schwartz
製作人
Ruan Graaff
製作人
歌詞
[Verse 1]
Kyk vir my, kyk my in my oë
Daar is iets in jou wat my laat glo
In die goedheid van die mens
Al die dinge daar bo
Kan nie help as jy beweeg raak ek bewoë
[Verse 2]
So dans vir my
Ek wil herinneringe maak, al my tyd spandeer met jou
Dans vir my
Al is dit uit tyd glo my ek is bereid om jou te leer
Gee dit vir my en ek neem beheer
Kyk net in my
[Verse 3]
Oë
Oë
[Verse 4]
Tree vir tree sal ek leiding gee
So staan op my voete, jy het geen idee
Hoe lank ek al wag vir die regte lied
Sodat ek vir jou hierdie aan kan bied
[Verse 5]
So dans vir my
Ek wil herinneringe maak, al my tyd spandeer met jou
Dans vir my
Al is dit uit tyd glo my ek is bereid om jou te leer
Gee dit vir my en ek neem beheer
Kyk net in my
[Verse 6]
Oë
Oë
Oë
Oë
Oë
Oë
Written by: Elandré Schwartz