音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
聲樂
SHY!
SHY!
演出者
Ruan Graaff
Ruan Graaff
吉他
詞曲
Heinrich Gunter
Heinrich Gunter
詞曲創作
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
詞曲創作
Ruan Graaff
Ruan Graaff
詞曲創作
製作與工程團隊
Ruan Graaff
Ruan Graaff
製作人

歌詞

[Verse 1]
Hoe dit ookal sy
Dis die rep en roer wat my weer so laat sloer
Solank jy weet
Deur die rigtings van die lewe hou ons koers
[Chorus]
Hoe sal ek ooit kan sien
Tussen die blitse skugter?
Voel ek ek dink weer nugter
Waai die wolke verby
Sal jy altyd by my bly, my bly?
[Verse 2]
Sal jy by my bly as ek vra?
Gesprekke met jou voel soos ‘n weerkaatsing
Ek sit in die diepte, voel sy hierdie liefde wat ek nou voel?
En ek dink jy sal moet bly om my monsters uit te dryf
Sal jy my by die horison kry?
[Chorus]
Hoe sal ek ooit kan sien
Tussen die blitse skugter?
Voel ek ek dink weer nugter
Waai die wolke verby
Sal jy altyd by my bly, my bly?
[Verse 3]
Kyk net mooi, vat my drome en laat dit styg
Heg die nate voor dit uitryg, ooh
Kyk net mooi, vat my drome en laat dit styg
Heg die nate voor dit uitryg, ooh
[Chorus]
Hoe sal ek ooit kan sien
Tussen die blitse skugter?
Voel ek ek dink weer nugter
Waai die wolke verby
Sal jy altyd by my bly, my bly?
[Chorus]
Hoe sal ek ooit kan sien
Tussen die blitse skugters?
Voel ek ek dink weer nugter
Waai die wolke verby
Sal jy altyd by my bly, my bly?
Written by: Heinrich Gunter, Jean Du Plessis, Ruan Graaff
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...