音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Chris Duvenage
Chris Duvenage
演出者
詞曲
Chris Duvenage
Chris Duvenage
詞曲創作

歌詞

Hoe Groot is U Liefde
U leef hier in ons harte
Ons is nuutgemaak
Deur U Liefde
Hoe wyd
Hoe ver
Hoe hoog
Hoe diep
Is U Liefde Jesus
Liefde wat ons verstand
Te bowe gaan
Hoe Groot is U Liefde Jesus
Hoe Groot is U Liefde
Ons leef in U Volheid
Volmaak in U Eenheid
Ons is heelgemaak
Deur U Liefde
Hoe wyd
Hoe ver
Hoe hoog
Hoe diep
Is U Liefde Jesus
Liefde wat ons verstand
Te bowe gaan
Hoe Groot is U Liefde Jesus
Hoe Groot is U Liefde
U het die prys betaal
Dat ons nie verlore sal gaan
Maar die Ewige Lewe sal behaal
Deur U Liefde
U het die prys betaal
Dat ons nie verlore sal gaan
Maar die Ewige Lewe sal behaal
Deur U Liefde
Hoe wyd
Hoe ver
Hoe hoog
Hoe diep
Is U Liefde Jesus
Liefde wat ons verstand
Te bowe gaan
Hoe Groot is U Liefde Jesus
Hoe Groot is U Liefde
Hoe Groot is U Liefde Jesus
Hoe Groot is U Liefde
Written by: Abraham Christiaan Duvenage
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...