音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Leah
Leah
聲樂
Raymond Green
Raymond Green
吉他
Emil Paul
Emil Paul
和聲
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
和聲
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
編程
詞曲
Leah
Leah
作曲
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
作曲
Hugo Ludik
Hugo Ludik
作曲
製作與工程團隊
Hugo Ludik
Hugo Ludik
製作人
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
母帶工程師

歌詞

[Verse 1]
Ek's daai een vind gemak in die skaduwee
Wil hier uit, net een tree
Ooh ek wens ek weet hoe
Ooh ek wens ek weet hoe
[Verse 2]
Wag my lewe lank vir iemand soos jy
Vat my hand ek’s op die rand
Ek wil regtig weet hoe
Jy dit aan my doen
[Chorus]
Hou die ligte laag, ek's 'n bietjie skaam
Weet nie wie jy is nie maar ek ken jou naam
Is daar iewers waar ek en jy kan gaan?
Met die ligte laag
Met die ligte laag
[Chorus]
Hou die ligte laag dis dalk 'n bietjie gou
Maar my lippe's al wat ek teen wil hou
Oor en oor soek ek jou so, so graag
Met die ligte laag
[Verse 3]
So graag met die ligte laag
[Verse 4]
Soveel foute gemaak voor ek jou kon kry
Wat ons het gebeur net
Een keer in ‘n leeftyd
Een keer in ‘n leeftyd
[Verse 5]
Bou my hart op 'n rots nie die sand nie
As ek val vang my hand, moet nooit laat gaan nie
Nooit laat gaan nie
[Chorus]
Hou die ligte laag, ek's 'n bietjie skaam
Weet nie wie jy is nie maar ek ken jou naam
Is daar iewers waar ek en jy kan gaan?
Met die ligte laag
Met die ligte laag
[Chorus]
Hou die ligte laag dis dalk 'n bietjie gou
Maar my lippe’s al wat ek teen wil hou
Oor en oor soek ek jou so, so graag
Met die ligte laag
[Chorus]
Hou die ligte laag, ek's 'n bietjie skaam
Weet nie wie jy is nie maar ek ken jou naam
Is daar iewers waar ek en jy kan gaan?
Met die ligte laag
[Chorus]
Hou die ligte laag dis dalk 'n bietjie gou
Maar my lippe’s al wat ek teen wil hou
Oor en oor soek ek jou so, so graag
Met die ligte laag
[Chorus]
Hou die ligte laag dis dalk 'n bietjie gou
Maar my lippe’s al wat ek teen wil hou
Oor en oor soek ek jou so, so graag
Met die ligte laag
Written by: Hugo Ludik, Leah, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...