積分
演出藝人
Jake Odendaal
吉他
Juan (Floors) Oosthuizen
電吉他
Elvis Blue
吉他
Thinus Odendaal
鼓
Matthys Maree
鋼琴
詞曲
Elvis Blue
詞曲創作
製作與工程團隊
Jake Odendaal
製作人
Elvis Blue
製作人
歌詞
[Verse 1]
Iewers op 'n grondpad
Loop 'n eensaam spoor
Die wind en die gras sing saam koor
Ek kyk terug op die jare
Ek sou myself verloor het
Sonder rigting, sonder naam
Wat sou van my word as ek alleen moes staan?
[Verse 2]
Ek tel die dae so een vir een
Sit my voete in die rooi sand neer
Jy is kalahari reën
Val op my kom reën, reën, reën
Sonstrale in die wolke
Langras in die wind
Jy is kalahari reën
Laat dit reën, laat dit reën
[Verse 3]
Wat word van die tyd
Is dit 'n weggooi ding?
Langs jou maak my lewe sin
Al daai leë paaie
Wat ek alleen geloop het
Jy's my hinterland
Oooh jy's die rots waar ek my huis wil bou
[Verse 4]
Ek tel die dae so een vir een
Sit my voete in die rooi sand neer
Jy is kalahari reën
Val op my kom reën, reën, reën
Sonstrale in die wolke
Langras in die wind
Jy is kalahari reën
Laat dit reën, laat dit reën
[Verse 5]
Oh-oh-oh
[Verse 6]
En ek mis jou so as die son teen 'n duin gaan lê
Skuins skuins
Dis hoe ek jou in my arms wil hê
[Verse 7]
Tel die dae so een vir een
Sit my voete in die rooi sand neer
Jy is kalahari reën
Laat dit reën laat, dit reën
Sonstrale in die wolke
Langras in die wind
Jy is kalahari reën
Laat dit reën
Laat dit reën
Laat dit reën
Laat dit reën
Oh laat dit reën
Laat dit reën
[Verse 8]
Mmh laat dit reën laat, dit reën
Written by: Elvis Blue

