音樂影片

音樂影片

積分

詞曲
Kecha Cloete
Kecha Cloete
詞曲創作
Jaylin Warne
Jaylin Warne
詞曲創作
Devondré Ivano Smit
Devondré Ivano Smit
詞曲創作
Enwill Farmer
Enwill Farmer
詞曲創作
Joëvin Engelbrecht
Joëvin Engelbrecht
詞曲創作

歌詞

Druk, druk, druk dai number
Ek het nie geweet wat ek is nie
N oomblik gekry
Gevat en gebruik
Toe kry ek n vissie
En dis net mense wat ek voor my sien
En hulle waardeer om my sien
En ek wil hulle aanmekaar sien
En op die stage, Ek lewe hier
Dis wat dit in bring
My bestaan ek respek dit hier
Ek, vra net seeninge op my musiek
Ek wil dit net maak in musiek
My broe ek bestaan uit musiek
Ek onthou dit soos gister
Toe jy se ons is verewig
Maar nou sit ek aleen
In die stilte met lyrieke
Woorde wat verniet is
Maar alles was vir jou
Dis moeilik om alles
Vir jouself te hou
Maar soms moet jy let go
Want dis God wat my bou
En ek Vertrou net vir hom
Ek onthou dit soos gister
Toe jy se ons is verewig
Maar nou sit ek aleen
In die stilte met lyrieke
Woorde wat verniet is
Maar alles was vir jou
Ek onthou dit soos gister
Toe jy se ons is verewig
Maar nou sit ek aleen
In die stilte met lyrieke
Woorde wat verniet is
Maar alles was vir jou
Wie sou kon dink
Die persoon met wie ek als deel
Die een wie ek beskerm is die oorsaak van my hartseer
Die oorsaak dat ek hartbreek
Ervaar en dat ek snags skree
Dis trane en sad numbers
Dit maak my sad omdat ek weet ek invest alles
Sodat dit werk but dit werk nie
So ek wens alles
As ek dink aan dit
Kan dit verander
Ja
Written by: Devondré Ivano Smit, Enwill Farmer, Jaylin Warne, Joëvin Engelbrecht, Kecha Cloete
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...