album cover
Diepseeduiker 17
album cover
Diepseeduiker 17 由 Universal Music (Pty) Ltd. 於 2024年6月14日發行,收錄於專輯《Die Ontdekking》中
2024年6月14日
標籤Universal Music (Pty) Ltd.
BPM
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快

歌詞

[Verse 1]
Jy dra high heels
Ek drink whiskey on the rocks, ek is 'n
Sterrekyker
Jy's 'n wannabe diepseeduiker
So al wat ek wil sê is catch my drift
So al wat ek wil sê is lees die boodskap tussen die lyne
[Verse 2]
Dis vroeg in Julie
En al wat ek wou hê is warm koffie
En nie jou koue liefde nie, maar
Such is life
Jy kan seker nie verwag om in Ackermans vir 'n Zara top te shop nie
[Verse 3]
Jy dra high heels
Ek drink whiskey on the rocks, ek is 'n
Sterrekyker
Jy's 'n wannabe diepseeduiker
So al wat ek wil sê is catch my drift
So al wat ek wil sê is lees die boodskap tussen die lyne
[Verse 4]
Maande later
Kom by die besef dat
Opposites attract nie
En jy weet ons sal nie werk nie
Maar ek maak die besluit
Ek sê cheers cheers oor en uit
[Verse 5]
Jy dra high heels
Ek drink whiskey on the rocks, ek is 'n
Sterrekyker
Jy's 'n wannabe diepseeduiker
So al wat ek wil sê is catch my drift
So al wat ek wil sê is lees die boodskap tussen die lyne
[Verse 6]
Dis nie jy nie dis ek
Verkeerde tyd, verkeerde plek
Dis nie jy nie dis ek
Verkeerde plek, verkeerde ek
[Verse 7]
Jy dra high heels
Ek drink whiskey on the rocks, ek is 'n
Sterrekyker
Jy's 'n wannabe diepseeduiker
So al wat ek wil sê is catch my drift
So al wat ek wil sê is lees die boodskap tussen die lyne
Written by: Daniel Marais, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...