音樂影片

Koue Voete Warm Liefde (Live)
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

積分

出演艺人
Bok van Blerk
Bok van Blerk
演唱
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
电吉他
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
电吉他
Liza Nel
Liza Nel
伴唱
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
伴唱
Rixi Roman
Rixi Roman
低音吉他
Dailwonga Tshangela
Dailwonga Tshangela
大提琴
Gerrit Koorsen
Gerrit Koorsen
大提琴
Devereaux Deedee Oosthuizen
Devereaux Deedee Oosthuizen
指挥
David Klassen
David Klassen
Curt Petrus
Curt Petrus
键盘
Ghapi
Ghapi
打击乐
Jason Hinch
Jason Hinch
打击乐
Leeroy Sauls
Leeroy Sauls
打击乐
Brendan Ross
Brendan Ross
萨克斯管
Bez Roberts
Bez Roberts
长号
Adam Howard
Adam Howard
小号
Amineh du Toit
Amineh du Toit
小提琴
Anna Marie Erasmus
Anna Marie Erasmus
小提琴
Carli D'Alebout
Carli D'Alebout
小提琴
Emily Mitas
Emily Mitas
小提琴
Hana Yim-Wahl
Hana Yim-Wahl
小提琴
Licia Hekman
Licia Hekman
小提琴
Marli van Wyk
Marli van Wyk
小提琴
Mignon Meyer
Mignon Meyer
小提琴
Raziela Stroebel
Raziela Stroebel
小提琴
Siobhan Lloyd-Jones
Siobhan Lloyd-Jones
小提琴
作曲和作词
Christoph Kotze
Christoph Kotze
词曲作者

歌詞

Hey Willemiena kan jou voete dans Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat, laat in die aand Hey Willemiena is jou wereld blou Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout. Ek onthou nog hoe jy die komberse steel Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. Met jou koue voete langs my warm lyf Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Hey willemiena hoor jy soek nou werk Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd. Se my willemiena dink jy ons sou werk Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry. Ek onthou nog hoe jy die komberse steel Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. Met jou koue voete langs my warm lyf Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ek onthou nog hoe jy die komberse steel Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. Met jou koue voete langs my warm lyf Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my.
Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out