音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Bernice West
Bernice West
聲樂
Johan Vorster
Johan Vorster
和聲
Raymond Green
Raymond Green
吉他
詞曲
Bernice West
Bernice West
作曲
製作與工程團隊
Johan Vorster
Johan Vorster
製作人
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
製作人
Jacomien De Wet
Jacomien De Wet
製作人

歌詞

[Verse 1]
Hy Jy
Hy Jy
Hy Jy
Hy Jy
[Verse 2]
Die land van die heuning loop oor
Die melk is gekan en die lande loop oor
Daar’s moed en die strate is vol lig
Die land draai weer terug na Sy aangesig
[Verse 3]
Maar Hy Jy Jy
Kan jy dit hoor hoor hoor
Die land draai weer terug, ons is voor voor voor
Maar Hy Jy Jy
Kan jy dit voel voel voel
Ons God is so goed ons het 'n doel doel doel
[Verse 4]
Ons sal saam staan
Oor die berge loop
Ons sal mekaar verstaan
En bly moed hou
Saam staan
Oor die berge loop
Vir mekaar daar
Net wees
[Verse 5]
Hy Jy Jy
Al die lyfies
Hy Jy Jy
Hy Jy Jy
Al die lyfies
Hy Jy Jy
[Verse 6]
Die Hemel se poorte gaan oop
Die verlore seun laat homself weer doop
Die nasies staan opreg weer getrou
Aan dit wat Hy vir ons beloof
[Verse 7]
Maar Hy Jy Jy
Kan jy dit hoor hoor hoor
Die land draai weer terug, ons is voor voor voor
Maar Hy Jy Jy
Kan jy dit voel voel voel
Ons God is so goed, ons het 'n doel doel doel
[Verse 8]
Ons sal saam staan
Oor die berge loop
Ons sal mekaar verstaan
En bly moed hou
Saam staan
Oor die berge loop
Vir mekaar daar
Net wees
[Verse 9]
Hy Jy
Hy Jy
Hy Jy
Hy Jy
Hy Jy
Hy Jy
[Verse 10]
Ons sal saam staan
Oor die berge loop
Ons sal mekaar verstaan
En bly moed hou
Saam staan
Oor die berge loop
Vir mekaar daar
Net wees
[Verse 11]
Ons sal saam staan
Oor die berge loop
Ons sal mekaar verstaan
En bly moed hou
Saam staan
Oor die berge loop
Vir mekaar daar
Net wees
[Verse 12]
Hy Jy Jy
Al die lyfies
Hy Jy Jy
Hy Jy Jy
Al die lyfies
Hy Jy Jy
Hy Jy Jy
Al die lyfies
Hy Jy Jy
Hy Jy Jy
Al die lyfies
Hy Jy Jy
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...