音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Bernice West
Bernice West
聲樂
Johan Vorster
Johan Vorster
和聲
Raymond Green
Raymond Green
吉他
Amiel Kelber
Amiel Kelber
吉他
詞曲
Bernice West
Bernice West
作曲
製作與工程團隊
Johan Vorster
Johan Vorster
製作人
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
製作人
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
製作人
Robin Kielly
Robin Kielly
製作人

歌詞

[Verse 1]
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Sy pêrels
[Verse 2]
Dit raak dalk donker in die aand as jy jou oë toe maak
Maar jou land kan skyn as jy kies om die lig in te laat
[Verse 3]
Dit lyk dalk vêr om te loop, maar jy is duur gekoop
Die engele dans al vir daai dag wat jy jou siel weer laat doop
[Verse 4]
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur, laat gaan jou seer
Jy's baie meer werd
[Verse 5]
La la la la, la la la la la la
La la la la la la
La la la la la la la a a
[Verse 6]
La la la la, la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la laaa
[Verse 7]
Jou hart heg waarde aan die wêreld wat soms om jou maai
Al voel jou tyd dalk te min kan jy steeds vrede saai
Jy's uitgekies om te droom en om in vrede te woon
[Verse 8]
Jy's nie alleen nie, kan jy die seën voel, ooh
[Verse 9]
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur, laat gaan jou seer
Jy’s baie meer werd
[Verse 10]
La la la la, la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la la a a
[Verse 11]
La la la la, la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la laaa
[Verse 12]
Jy's nie alleen nie, kan jy die seën voel?
[Verse 13]
Jy's nie alleen nie, kan jy die seën voel val?
[Verse 14]
Jy's nie alleen nie, kan jy die seën voel?
[Verse 15]
Jy’s nie alleen nie
Jy’s nie alleen nie
[Verse 16]
Oeeh hoo, ooh
[Verse 17]
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kind maak oop die deur, laat gaan jou seer
Jy’s soveel meer werd
[Verse 18]
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur, laat gaan jou seer
Jy's soveel meer werd
[Verse 19]
Jy’s soveel meer werd
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...