album cover
Nmmsn
2,030
流行樂
Nmmsn 由 Bay Records 於 2024年6月28日發行,收錄於專輯《 》中Nmmsn - Single
album cover
發行日期2024年6月28日
標籤Bay Records
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM84

音樂影片

音樂影片

積分

詞曲
Jana Carina Bougas
Jana Carina Bougas
詞曲創作
製作與工程團隊
Ewald Janse van Rensburg
Ewald Janse van Rensburg
製作人

歌詞

Niks maak meer saak nie
Niks maak meer saak nie
Ek het 'n gewete
Soms is ek ook onredelik
Om balans te vind is 'n moeilike ding
Ek kon dit ook net by jou vind
Draai my om en gooi my in die wind
Doen wat jy wil, ek glo soos 'n kind
Jy't my laat voel of ek saak maak
Maar nou's jy 'n verbode land
Net jy het my verstaan
Hoe gaan my lewe weer sin maak, want
Niks maak meer saak nie
Niks maak meer saak nie
Jy is als wat ek wou hê
Dis nie die waarheid as ek sê dat
Niks maak meer saak nie, yeah
Verwyd, velore
Onskuldig, verstote
Dis alles wat ek vir myself sê maar
Eintlik is dit my skuld
(Is dit my skuld, though?)
Een, twee, drie ek wens jy was hier
Voel alweer verlate
En ek mis jou in die aande
Net jy het my verstaan
Hoe gaan my lewe weer sin maak, want
Niks maak meer saak nie
Niks maak meer saak nie
Jy is als wat ek wou hê
Dis nie die waarheid as ek sê dat
Niks maak meer saak nie, yeah
Ek gee nie om nie
Ek gee nie, ek gee nie om nie
Ek gee nie om nie
Ek gee nie, ek gee nie om nie
Ek gee nie om nie
Ek gee nie, ek gee nie om nie
Ek gee nie om nie
Niks maak meer saak nie
Niks maak meer saak nie
Jy is als wat ek wou hê
Dis nie die waarheid as ek sê dat
Niks maak meer saak nie, hmm...
Written by: Jana Carina Bougas
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...