音樂影片

音樂影片

積分

詞曲
Jakkie Louw
Jakkie Louw
詞曲創作
Daniel Petrus Wessels
Daniel Petrus Wessels
詞曲創作

歌詞

Ek kan hom so goed onthou
Met liefde ons toegevou
Ons groot gemaak om trots te wees
Op die dinge wat ons het
My ma was so lief vir hom
Verlief geraak en vroeg getrou
Kinders later
Ons het saam groot geword
Somtyds
As ek hard lag
Hoor ek iemand sê
Jy laat my so baie aan hom dink
Maar somstyds
As ek stil raak
Wil ek vir God dankie se weer en weer
Wants eks my pa se seun
Dis hoe hy met mense kon praat
Respek gewys ook waar hy gaan
Voluit lewe elke dag
As hy so vir sy eie grappies lag
Hy het vreesloos lief gehad
Met wyse woorde hard gepraat
Reeds gewerk as die son op kom
Familie was als vir hom
Maar somtyds
As ek hard lag
Hoor ek iemand sê
Jy laat my so aan hom dink
Maar somstyds
As ek stil raak
Wil ek vir God dankie sê weer en weer
Wants eks my Pa se seun
Ek mis hom so
Ek sien steeds sy oë
Dis asof hy my steeds wil troos
So ek sing vir hom
Liedjie as die son op kom
Ons bly so lief vir hom weer en weer
Eks my pa se seun
Vir altyd sal ek wees
My pa se seun
Weer en weer
Weer en weer
Vir altyd sal ek wees
My pa se seun
Eks my pa seun
Ek wil vir God dankie sê
Weer en weer
Eks my pa se seun
Written by: Daniel Petrus Wessels, Jakkie Louw
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...