音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Armand Barnard
Armand Barnard
演出者
詞曲
Armand Barnard
Armand Barnard
作曲
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
作曲
Peach van Pletzen
Peach van Pletzen
作曲
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
作曲
製作與工程團隊
Peach van Pletzen
Peach van Pletzen
製作人

歌詞

Vape en Suip
al my vakke gedruip
En bar toe gekruip
Jou in die oë gekyk
Ek’s die kaptein van ‘n lekker tyd
My hele lewe is ‘n smoke break
En baby ek gaan nooit stop nie
Ek trek net die handbriek
As ons gaan vry op die backseat
Yeah
Vape en Suip
Al my vakke gedruip
En bar toe gekruip
Jou in die oë gekyk
Whoooooaaaa
Let go en go with the flow
Whooaaaaa
Ek het alles probeer en die goeie gehou
Nicotien en Adrenaline
Weerlig in my bors as jy daai ding doen
Met jou oë voor ons soen
Ek drink want ek wil dans weet jy wat ek bedoel
Vape en Suip
al my vakke gedruip
En bar toe gekruip
Jou in die oë gekyk
Whoooooaaaa
Let go en go with the flow
Whooaaaaa
Ek het alles probeer en die goeie gehou
Kom ons figure dit uit
Want alles lyk soos jy
Ek wil in jou verdwyn
Myprodil vir die pyn
En ons trap oor die lyn
Maar ek belowe eks okay!
Vape en Suip
al my vakke gedruip
En bar toe gekruip
Jou in die oë gekyk
Whoooooaaaa
Let go en go with the flow
Whooaaaaa
Ek het alles probeer en die goeie gehou
Vape en Suip
al my vakke gedruip
En bar toe gekruip
Jou in die oë gekyk
Vape en Suip
al my vakke gedruip
En bar toe gekruip
Jou in die oë gekyk
Whoooooaaaa
Let go en go with the flow
Whooaaaaa
Ek het alles probeer en die goeie gehou
Written by: Armand Barnard, Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Peach van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...