積分
詞曲
Genevive Godoy
詞曲創作
Hugo Ludik
詞曲創作
Nicholas Jordaan
詞曲創作
Nerine Gardiner
詞曲創作
歌詞
[Verse 1]
Het gesoek vir rus en vrede
Net 'n warrelwind gevind
Het gewens vir nuwe lewe
Maar ek het net die heeltyd bly sink
[Verse 2]
Soek daai Sondagmiddag sonsak
Kry die heeltyd net die reën
Tot ek jou in al daai water vind
Soos 'n kind
[Verse 3]
Toe begin ek weer als van voor
Toe begin my hele lewe oor
Toe begin ekke weer voel hoe geluk deur my spoel
En vrede my kom lei van voor
[Verse 4]
Jy't jou liefde deur my lyf geweef
Jy't die kettings om my hart gebreek
Jy't my wêreld oopgemaak, donkerte uitgejaag
En nog al die tyd oor en oor gelei van voor
[Verse 5]
Tu-du-du-du-du
(Tu-du-du-du-du) Gelei van voor
[Verse 6]
Dis 'n storie van vergifnis
Van 'n verlore siel
Dis daai oomblik toe ek jou vind
Nou's jy hier en ek is nooit weer alleen
[Verse 7]
Dis 'n toekoms wat ons nou het
Wat ek nooit van kon droom nie
Dis die hoop wat begin het toe jy
Om my vou
[Verse 8]
Toe begin ek weer als van voor
Toe begin my hele lewe oor
Toe begin ekke weer voel hoe geluk deur my spoel
En vrede my kom lei van voor
[Verse 9]
Jy't jou liefde deur my lyf geweef
Jy't die kettings om my hart gebreek
Jy't my wêreld oopgemaak, donkerte uitgejaag
En nog al die tyd gelei van voor
[Verse 10]
Tu-du-du-du-du
(Tu-du-du-du-du) Gelei van voor
[Verse 11]
Toe begin ek weer als van voor
Toe begin my hele lewe oor
Toe begin ekke weer voel hoe geluk deur my spoel
En vrede my kom lei van voor
[Verse 12]
Jy't jou liefde deur my lyf geweef
Jy't die kettings om my hart gebreek
Jy't my wêreld oopgemaak, donkerte uitgejaag
En nog al die tyd oor en oor gelei van voor
[Verse 13]
Tu-du-du-du-du
(Tu-du-du-du-du) Gelei van voor
Tu-du-du-du-du
(Tu-du-du-du-du) Gelei van voor
Written by: Genevive Godoy, Hugo Ludik, Nerine Gardiner, Nicholas Jordaan

