音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Bok van Blerk
Bok van Blerk
演出者
Denny Lalouette
Denny Lalouette
男低音
Murray Mubbe
Murray Mubbe
和聲
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Matthys Maree
Matthys Maree
手風琴
Ricus Nel
Ricus Nel
斑鳩琴
Elben Schutte
Elben Schutte
漢蒙德電風琴
Thean Kotze
Thean Kotze
和聲
詞曲
Christoph Kotze
Christoph Kotze
作曲
製作與工程團隊
Johan Vorster
Johan Vorster
製作人
Murray Mubbe
Murray Mubbe
製作人

歌詞

[Verse 1]
Ek was 'n wegloophond, tegnies ongesond
Taai grootgeword, ek het geëet met my hande
En ek kou oopmond
[Verse 2]
Jy was die dorpsprinses, dressed to impress
Al die mans wou jou hê
Maar jy wou langs my kom lê
Net hier langs my
Die padda soek sy prinses, vergeet van die res
[Verse 3]
Dit was 'n Datsun bakkie en cheap hotels
Skaars geld gehad om huistoe te bel
Dit was vuurmaakhout vir die ou dae
Ons het gelewe vir daai dae
Nou as die kleinkinders ons vra
Dan sê ons dit was die dae
[Verse 4]
Jy was so mooi vir my, jy het vir my kastei
Jou lyf so perdeby
Wat jy in my raak kon sien
Was 'n groot misterie
Die padda soek sy prinses
Vergeet van die res
[Verse 5]
Dit was 'n Datsun bakkie en cheap hotels
Skaars geld gehad om huistoe te bel
Dit was vuurmaakhout vir die ou dae
Ons het gelewe vir daai dae
Nou as die kleinkinders ons vra
Dan sê ons dit was die dae
[Verse 6]
Die padda soek sy prinses
Vergeet van die res
[Verse 7]
Dit was 'n Datsun bakkie en cheap hotels
Skaars geld gehad om huistoe te bel
Dit was vuurmaakhout vir die ou dae
Ons het gelewe vir daai dae
[Verse 8]
Dit was 'n Datsun bakkie en cheap hotels
Skaars geld gehad om huistoe te bel
Dit was vuurmaakhout vir die ou dae
Ons het gelewe vir daai dae
Nou as die kleinkinders ons vra
Dan sê ons dit was die dae
Nou as die kleinkinders ons vra
Dan sê ons dit was die dae
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...