音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
演出者
詞曲
Christian August Blignaut
Christian August Blignaut
作曲家
Emil Paul
Emil Paul
作曲家
製作與工程團隊
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
製作人

歌詞

[Verse 1]
'n Vrydag aand
Hy’s hier, hy’s klaar geploeg
Met sy oë op haar word sy bene moeg
Hy kom van die plaas
Maar die stadsgeraas
Sou hy dalk wil hoor vir haar
[Verse 2]
Sy sien hom staar
Hy’s iets wat sy nie ken nie
‘n Stadsmeisie bly mos wild en vry
Vir kuier lus
Maar sy kort dalk rus
Kyk hoe roep sy oë haar naam
[PreChorus]
En toe stap hy oor
Sy sluk haar trots
Twee wêrelde wat bots
[Chorus]
Toe sê sy “Jan asseblief tog squeeze my”
“Jan asseblief tog please my”
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”
Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”
[Verse 3]
Dan loop sy weg
Wil hoor wat haar vriende dink
Is haar keuses mal
Dat sy vir hom val?
Haar kop bly sê
Dat waar sy wêreld lê
Is veels te stil vir haar
[Verse 4]
Maar hy kom weer
Hy weet dis sy laaste kans
Sal sy moves moet wys met ‘n laaste dans
So moenie dink
As dit so reg klink lyk die toekoms dalk nog blink
[PreChorus]
So, draai haar in en uit
Soos hierdie liedjie dreun
Twee wêrelde word een
[Chorus]
Toe sê sy “Jan asseblief tog squeeze my”
“Jan asseblief tog please my”
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”
Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”
[Bridge]
Oh, dan sê sy "Jan asseblief tog squeeze my"
“Jan asseblief tog please my”
Gee my 'n druk
Laat ek hik en so snik
Ag, Jan asseblief tog squeeze my
[Chorus]
Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”
"Jan asseblief tog squeeze my"
Written by: Christian August Blignaut, Emil Paul
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...