音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Jan Bloukaas
主唱
Ruan Graaff
電吉他
詞曲
Jean Du Plessis
詞曲創作
製作與工程團隊
Jean Du Plessis
製作人
Ruan Graaff
製作人
Pierre-Henri van Pletzen
母帶工程師
Gideon Daniel Volschenk
製作人
歌詞
[Verse 1]
Daar's so baie wat hier aangaan
So baie geraas wat hier om gaan
Ek mis die kleur en klank
[Verse 2]
Want jy sien ek probeer dans
Op die ritme van my hart
Maar hy klop te sag
[Verse 3]
En wanneer jy vir my kyk
Verloor ek dit
En al die musiek om my
Maak weereens sin
Daar is so baie wat hier aangaan
So baie geraas wat hier omgaan
[Verse 4]
Mmh en nou sing ek weer
[Verse 5]
Kan jy, kan jy bly asseblief
Ek is dronk en depresief
My wêreld raas, jy’s melodie
[Verse 6]
En as jy dans, dans tot hier
Hou my vas soos nikotien
My wêreld raas, jy’s melodie
Jy’s melodie
[Verse 7]
Daars so baie wat hier aangaan
Dis die kyk in haar oë wat my stil maak
Ek mis die kleur en klank
[Verse 8]
Want jy sien ek probeer dans
Op die ritme van my hart
Maar hy klop te sag
[Verse 9]
En wanneer jy vir my kyk
Verloor ek dit
En al die musiek om my
Maak weereens sin
Daar is so baie wat hier aangaan
So baie geraas wat hier omgaan
[Verse 10]
Mmh en nou sing ek weer
[Verse 11]
Kan jy bly asseblief
Ek is dronk en depresief
My wêreld raas, jy's melodie
[Verse 12]
En as jy dans, dans tot hier
Hou my vas soos nikotien
My wêreld raas, jy's melodie
Jy's melodie
Written by: Jean Du Plessis


