積分

演出藝人
Hartklop
Hartklop
演出者
詞曲
Zanneli Casey
Zanneli Casey
詞曲創作
Cornel Viljoen
Cornel Viljoen
詞曲創作
製作與工程團隊
Zanneli Casey
Zanneli Casey
製作人
Cornel Viljoen
Cornel Viljoen
製作人

歌詞

[Verse 1]
Die wêreld is gebreek
Selfbeheersing 'n probleem
Mense maak leë beloftes
En maak beloftes in die kerk
[PreChorus]
Jy is nie jouself nie
Maar sit 'n goeie voetjie voor
Huil oopmond voor fake mense
En verwag dat hulle hoor
[Chorus]
Dis 'n rondomtalie
Ons vra nie vrae nie
Breek jou TV vir kommunikasie
Dis nie so eenvoudig nie
Ek weet nie wat ek sê nie
[Chorus]
Dis 'n rondomtalie
Ons vra nie vrae nie
Breek jou TV sit af die stasie
Ons is nie eenvoudig nie
Ek weet nie wat ek sê nie
[Verse 2]
Die wat nooit wat glo nie
Onthou jou krag kom van bo
Jy en jou agenda
Guess what?
Ek het dit gekanselleer
[PreChorus]
Ons is nie ons self nie
Maar sit 'n goeie voetjie voor
Huil oopmond voor fake mense
En verwag dat die skare hoor
[Chorus]
Dis 'n rondomtalie
Ons vra nie vrae nie
Breek jou TV vir kommunikasie
Dis nie so eenvoudig nie
Ek weet nie wat ek sê nie
[Chorus]
Dis 'n rondomtalie
Ons vra nie vrae nie
Breek jou TV vir kommunikasie
Dis nie so eenvoudig nie
Ek weet nie wat ek sê nie
[Chorus]
Dis 'n rondomtalie
Ons vra nie vrae nie
Breek jou TV sit af die stasie
Ons is nie eenvoudig nie
Ek weet nie wat ek sê nie
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...