積分
演出藝人
Francois van Coke
演出者
Loki Rothman
和聲
詞曲
Loki Rothman
詞曲創作
Francois Badenhorst
詞曲創作
製作與工程團隊
Loki Rothman
製作人
Tim Lengfeld
母帶工程師
Dane Taylor
混音師
歌詞
[Verse 1]
Nee wat
Dankie
Nie vir my nie
Stel nie belang nie
Stel glad nie belang nie
[Verse 2]
Nee wat
Stel nie belang nie
As ek kan minder omgee het ek
Dominee se seuntjie soek al van kleinsdag af aandag
[Verse 3]
Jy's net een sad man
Ons weet jy gebruik drugs
Ek voel jammer vir jou en jou kinders
Sterkte aan sy ouers
Jy's net een sad man
Ons weet jy gebruik drugs
Sterkte in jou vernietigende toekoms
[Verse 4]
Wie stel nou in sy outobiografie belang?
Nee wat hy's nou nie my idee van ′n joke nie
Net die foto op die plakkaat laat my gril
Wat om nog te sê om die "riller" te lees
[Verse 5]
Iemand se banksakke gaan vol raak
Wie is hy?
Hy is 'n sanger in SA
[Outro]
Jy's net een sad man
Ons weet jy gebruik drugs
Jy's net een sad man
Ons weet jy gebruik drugs
Written by: Francois Badenhorst, Loki Rothman

