積分
演出藝人
Demi Lee Moore
主唱
Barthlo Visagie
電吉他
Arnold Coleske
和聲
詞曲
Demi Lee Moore
詞曲創作
Georic Lomas
詞曲創作
Marco van Deventer
詞曲創作
Riaan Benadé
詞曲創作
製作與工程團隊
Barthlo Visagie
製作人
Arnold Coleske
混音師
Paulo Azevedo
製作人
歌詞
[Verse 1]
Jou hare waai in die wind
Jou stem wat soos somer klink
As ek na jou arms kyk
Daai are is deel van my
[Verse 2]
My afdruk daar in jou nek
Deur nog ’n verlate plek
Luister na Koos Kombuis
Vêr maar ek’s by die huis
[PreChorus]
Dalk vir nou
Is my en jou
Ons altyd
Dalk vir nou
Is alles okay
[Chorus]
Vergewe my
As ek wil meer hê
Is daar nog tyd
As ek wil inlê?
Oeh
Dis in jou hande
En jou soen
Klein dingetjies wat jy doen
[Verse 3]
Sag met jou eerlikheid
Jou hart hou die winter uit
My woorde net jy verstaan
Ek volg jou net waar jy gaan
[PreChorus]
Weet vir nou
Is my en jou
Ons altyd
En vir nou
Is alles okay
[Chorus]
Vergewe my
As ek wil meer hê
Is daar nog tyd
As ek wil inlê?
Oeh
Dis in jou hande
En jou soen
Klein dingetjies wat jy doen
[Verse 4]
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh-oeh
Oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
[Chorus]
Vergewe my
As ek wil meer hê
Is daar nog tyd
As ek wil inlê?
Oeh
Dis in jou hande
En jou soen
Klein dingetjies wat jy doen
[Chorus]
Vergewe my
As ek wil meer hê
Is daar nog tyd
As ek wil inlê?
Oeh
Dis in jou hande
En jou soen
Klein dingetjies wat jy doen
Written by: Demi Lee Moore, Georic Lomas, Marco van Deventer, Riaan Benadé