音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
JACOBUS
主唱
Jacobus Steyn
和聲
Gideon Botes
電吉他
詞曲
Jacobus Steyn
詞曲創作
製作與工程團隊
Jacobus Steyn
製作人
Gideon Botes
製作人
Paulo Azevedo
混音師
歌詞
[Verse 1]
Ek sit en dink aan wat ek nou vir iemand kan gee
Ek sien my asem want ek hou van staan in die reën
Wat as ek als op 'n hoop gooi en uitgee?
As ek my sak leeg maak sal dit beter wees?
Dalk ontmoet ek iemand wat dit vol sal maak
[Chorus]
Want soms raak mens moeg van by die venster uitkyk oor die see
Dan gaan jy uit op Stellenbosch, besluit dat jy weer wil probeer
En dan raak jy verlief, gaan drink koffie of iets
Jy’s gelukkig vir maande op een
Maar as jy weer kan sien en jou oë uitvee, is sy weg
Deur die gat in jou sak
[Verse 2]
Wat doen 'n ou wat als verloor wat hy vind?
Wat doen 'n ou wat als bedink wat hy sing?
As beter word, verbeter word
Kon als vir ewig beter saam met jou wees
[Chorus]
Want soms raak mens moeg van by die venster uitkyk oor die see
Dan gaan jy uit op Stellenbosch, besluit dat jy weer wil probeer
En dan raak jy verlief, gaan drink koffie of iets
Jy’s gelukkig vir maande op een
Maar as jy weer kan sien en jou oë uitvee, is sy weg
Deur die gat in jou sak
In jou sak
In jou sak
In jou sak
[Chorus]
Soms raak mens moeg van by die venster uitkyk oor die see
Dan gaan jy uit op Stellenbosch, besluit dat jy weer wil probeer
En dan raak jy verlief, gaan drink koffie of iets
Jy's gelukkig vir maande op een
Maar as jy weer kan sien en jou oë uitvee, is sy weg
Deur die gat in jou sak
In jou sak
In jou sak
In jou sak
Written by: Jacobus Steyn

