歌詞
[Verse 1]
Jy lyk so mooi met daai rok vanaand
Jou hare blond, oë soos die horison
Vanaand voel dit soos die regte plek
Die regte maan, perfekte aand
[PreChorus]
Ek en jy
Is vir mekaar bedoel en jy
Sal by my die beste kry
Hier aan my sy
[Chorus]
Kom nou saam met my
Dis net ek en jy
Ek wil net jou asem voel
Hier teenaan my
Het te lank gewag
Vir hierdie dag
Ek maak jou nou myne
Sê net ja
[Verse 2]
Ek gee my alles vir jou vanaand
So vat my hand, wys my al jou planne
Vanaand voel dit soos die regte plek
Die perfekte aand
[Chorus]
Kom nou saam met my
Dis net ek en jy
Ek wil net jou asem voel
Hier teenaan my
Het te lank gewag
Vir hierdie dag
Ek maak jou nou myne
Sê net ja
[Refrain]
Ek maak jou nou myne
Sê net ja
Ek maak jou nou myne
Jou myne
Sê net ja
[PreChorus]
Ek en jy
Is vir mekaar bedoel en jy
Sal by my die beste kry
Hier aan my sy
[Chorus]
Kom nou saam met my
Dis net ek en jy
Ek wil net jou asem voel
Hier teenaan my
Het te lank gewag
Vir hierdie dag
Ek maak jou nou myne
Sê net ja
[Refrain]
Ek maak jou nou myne
Sê net ja
Sê net ja
Ek maak jou nou myne
Jou myne
Sê net ja
Written by: Eugene Nel