album cover
Monitor
3,280
南非荷蘭語音樂
Monitor 由 CoolerBox Records 於 2023年3月9日發行,收錄於專輯《 》中Monitor - Single
album cover
發行日期2023年3月9日
標籤CoolerBox Records
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM164

音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
演出者
詞曲
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
作曲家

歌詞

[Verse 1]
Monitor al my gevoelens
As ek dit met jou deel
Ek weet dit raak te veel
Vir jou
Monitor al my bedoelings
Jy weet jy maak my heel
Ek bou nog n kasteel
Vir nou
[Verse 2]
Wie het jou die reg gegee
Om my kop oor jou te breek
En jou mond met myne af te vee?
[Verse 3]
Wie het jou die reg gegee
Om my kop so rond te neek
En die mure om my af te breek?
[PreChorus]
Monitor al my gevoelens
As ek dit met jou deel
Ek weet dit raak te veel
Vir jou
Monitor al my bedoelings
Jy weet jy maak my heel
Ek bou nog n kasteel
Vir nou
[Chorus]
Dis deel van die toneel
Ek weet, ek weet dit raak te veel vir jou
Vir jou
Dis deel van die toneel
Jy moet die hoof karakter speel vir nou
[Verse 4]
Dalk het ek opgefok
Sal stop
Ek jok ek kan nie
Ek het die nooit beplan nie
[Verse 5]
Wie het jou die reg gegee
Om my hartslag op te neek?
Jy sit vas in my reëls
[PreChorus]
Monitor al my gevoelens
As ek dit met jou deel
Ek weet dit raak te veel
Vir jou
Monitor my by bedoelings
Jy weet jy maak my heel
Ek bou nog n kasteel
Vir nou
[Chorus]
Dis deel van die toneel
Ek weet, ek weet dit raak te veel vir jou
Vir jou
Dis deel van die toneel
Jy moet die hoof karakter speel vir nou
[Bridge]
Hey
Kan ons oor begin?
Ek sal jou optel waar ek jou laas verloor het
Okay
Ek laat jou weer in
Maar los die woorde waarmee jy my getoor het
[Chorus]
Dis deel van die toneel
Ek weet, ek weet dit raak te veel vir jou
Vir jou
Dis deel van die toneel
Jy moet die hoof karakter speel vir nou
[Outro]
Monitor my nou
Written by: Cezaan Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...