album cover
Doodloopstraat
7
Afrikaans
Doodloopstraat 由 Dkoda 於 2025年10月31日發行,收錄於專輯《Doodloopstraat - Single》中
album cover
發行日期2025年10月31日
標籤Dkoda
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM96

音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Tylo Wessels
Tylo Wessels
聲樂
詞曲
Tylo Wessels
Tylo Wessels
作曲家
製作與工程團隊
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
製作人

歌詞

[Verse 1]
Nie seker of ek myself meer ken nie
Nie seker wie die wedloop moes wen nie
Moes slaap en vir ons albei droom
Jy was weer as wenner gekroon
Dieselfde patroon
[Chorus]
Ek wou tot laat aand praat
Maar jy's die een wat vrede haat
Was seker desperaat
Ons het verdwaal in 'n doodloopstraat
[Verse 2]
Skadu's wat aan die mure vasklou
Donker hoeke van my brein wat nou nog aan jou vashou
In elke noot van my kitaar
'n Leemte as ek in jou oë staar
Was dit ek, was ek die gevaar?
[Chorus]
Ek wou tot laat aand praat
Maar jy's die een wat vrede haat
Was seker desperaat
Ons het verdwaal in 'n doodloopstraat
[Bridge]
So wat doen ons nou
Moet ek jou bemin of moet ek jou berou?
Sê my gou, sê my nou, sê my nou
[Chorus]
Ek wou tot laat aand praat
Maar jy's die een wat vrede haat
Was seker desperaat
Ons het verdwaal in 'n doodloopstraat
[Outro]
Nie seker of ek myself meer ken nie
Verseker nie gewen nie
Written by: Tylo Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...