積分

歌詞

Laaste druppel van emosie by my liggaam uit
Gedehidreer en depressief van soveel selfverwyt
Uitgevat, opgepas en afgehak
Respek gehad vir oums se reels maar in my kop hardop gelag
Vir die eerste keer, het ek probeer
Om nie 'n doos te wees nie maar sy het my manipuleer
Elegie vir my toekomstige vrou
Ek skryf vir jou, ek skryf vir haar
Al die girls wat ek sou
Gelukkig hou
En ek blameer nie
Ek blameer niemand nie
Ek's net teleurgesteld
Teleurgesteld
Toe die aand begin het ek myself herwin
My persoonlikheid omgedop
Vuil gedagtes verwyder uit my, uit my losbandige kop
Ek sien haar daar, ek wil paar
Sal dit later vir Animal Planet spaar
Klaar te laat en ek's die dwaas
Sy het my totaal en al verbaas
Elegie vir my toekomstige vrou
Ek skryf vir jou, ek skryf vir haar
Al die girls wat ek sou
Gelukkig hou
En ek blameer nie
Ek blameer niemand nie
Ek's net teleurgesteld
Opgebruik en weggesmeit
Maar jy't jou medisyne teruggekry
Ek't gedink sy is fraai
Sy't my verraai, ek's klaar
In die einde is daar geen geheime, maak my los van hierdie lyne
Hard probeer om hierdie seer te keer
Maak my vry van hierdie pyne
My geduld is klaar, vergeet jou maar en hierdie sedelose leiding
Leiding, leiding
Elegie vir my toekomstige vrou
Ek skryf vir jou, vir haar
Al die girls wat ek sou
Gelukkig hou
Elegie vir my toekomstige vrou
Ek skryf vir jou ek skryf vir haar
<span begin="3:28.606" end="3:33.057">Al die girls wat ek sou</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="3:30.854" end="3:33.337">(Ek sou, ek sou)</span></span>
Gelukkig hou, ooh
Gelukkig hou, ooh
Gelukkig hou
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...