album cover

Die ABC

126Children's Music2001
album cover
Die ABC 由 Delarey Musiek 於 2001年11月16日發行,收錄於專輯《Carike In Kinderland》中
發行日期2001年11月16日
標籤Delarey Musiek
BPM84
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快

音樂影片

音樂影片

歌詞

[Verse 1]
Koppies knik so knik, knik, knik
Handjies klap so klap, klap, klap
Lyfies buig so, buig, buig, buig
Voetjies skop so skop, skop, skop
[Verse 2]
Ons ouma's het geleer
Die A en die B en die grootte C
En die D en die E en die snaakse F
Ons kinders wil nou leer
Dat A in aap en A in baas
En die E in esel en die E in eend
Net eenders klink vir ons
Net eenders klink vir ons
[Verse 3]
Koppies knik so knik, knik, knik
Handjies klap so klap, klap, klap
Lyfies buig so, buig, buig, buig
Voetjies skop so skop, skop, skop
[Verse 4]
Ons ouma's het geleer
Die E en die G en die wye F
En die X en die Y en die laaste Z
Ons kinders wil nou leer
Dat A in aap en A in baas
En die E in esel en die E in eend
Net eenders klink vir ons
Net eenders klink vir ons
[Verse 5]
Die A en die B en die grootte C
En die D en die E en die snaakse F
Ons kinders wil nou leer
Dat A in aap en A in baas
En die E in esel en die E in eend
Net eenders klink vir ons
Net eenders klink vir ons
Written by: B. Oosthuizen, Edgar Meyer

Shazam 註腳

選擇語言:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

關注我們

Loading...