音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
演出者
詞曲
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
詞曲創作

歌詞

Daar's 'n vuur in my hand
'n Klop in my hart vir jou
Vir jou
Daar's 'n klop aan jou deur
Hier staan ek alweer voor jou
Voor jou
Super sexy vir my
Super sexy verby
Sexy voel jy vere vir my?
Of het jy vlerke gekry?
Sexy vere
Sexy vere vir my
Daar's 'n plek in my hart
Daai plekkie behoort aan jou
Aan jou
Daar's 'n kyk in jou oë
Ek's onderstebo oor jou
Oor jou
Super sexy vir my
Super sexy verby
Sexy voel jy vere vir my?
Of het jy vlerke gekry?
Sexy vere
Sexy vere vir my
Engel wys die hemel vir my
Loop op wolke saam met my
Sexy vere
Sexy vere vir my
Vere
Vere
Sexy vere
Sexy vere vir my
Sexy voel jy vere vir my?
Of het jy vlerke gekry?
Sexy vere
Sexy vere vir my
Engel wys die hemel vir my
Loop op wolke saam met my
Sexy vere
Sexy vere vir my
Vere vir my
Of het jy vlerke gekry?
Sexy vere
Sexy vere vir my
Sexy vere
Sexy vere vir my
Written by: Gerhard Steyn
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...