album cover
Sonvanger
1,659
Folk-Rock
Sonvanger 由 Rhythm Records 於 2002年1月1日發行,收錄於專輯《 》中Maanhare
album cover
專輯Maanhare
發行日期2002年1月1日
標籤Rhythm Records
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM111

積分

演出藝人
Valiant Swart
Valiant Swart
演出者
詞曲
Valiant Swart
Valiant Swart
作曲家

歌詞

[Verse 1]
Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy hoe helder die kamer kon lag?
[Verse 2]
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
Dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
[Chorus]
Sonvanger
Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger
Laat my verstaan
Hoe 'n somer
Sommer so
In die niet
Kan verdwyn
En laat hom skyn
[Verse 3]
Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
[Verse 4]
Bring 'n bietjie lig
Vir die draaie op my pad
En 'n handjie vol strale
Vir die donker in my hart
[Chorus]
Sonvanger
Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger
Laat my verstaan
Hoe 'n somer
Sommer so
In die niet
Kan verdwyn
En laat hom skyn
Sonvanger
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...