音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Bles Bridges
Bles Bridges
表演者
作曲和作词
Hill
Hill
词曲作者
Cronje
Cronje
词曲作者
Tr Bridges
Tr Bridges
词曲作者

歌詞

Ek stap weer vandag deur die veld, Maggie Om net te kan droom van jou Die stroom vloei nog sterk soos ons liefde, Maggie Dit was so in dae van ouds Die voëls se gesang is nou stil, Maggie Hul draai in die hemel so blou Die blomme verwelk sonder reën, Maggie Soos ek sonder liefde van jou Ja ek is alleen nou en oud, Maggie My pas is veel stadigger nou My hare is silwer, nie goud, Maggie Maar steeds dink ek altyd aan jou Ek weet daardie tyd is verby Maggie En nooit sal dit weer so kan wees Maar vir my is jy hier aan my sy, Maggie Soos jare lank reeds verby Ek weet daardie tyd is verby, Maggie En nooit sal dit weer so kan wees Maar vir my is jy hier aan my sy, Maggie Soos jare lank reeds verby Soos jare lank reeds verby
Writer(s): Eric L Saitz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out