album cover

Spin

56Afrikaans2026
album cover
Spin 由 Select Musiek 於 2026年11月20日發行,收錄於專輯《Spin - Single》中
發行日期2026年11月20日
標籤Select Musiek
BPM136
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快

音樂影片

音樂影片

歌詞

Spin spin in die rondte
Gee my jou hand ek is reg vir jou
My voete jeuk jy moet styf vashou
‘n Stywe druk maak die litte los
Ek’s lus vir ‘n dans
Kom ons skop die stof
Dis die son wat speel
Jou glimlag is warem
Jy staan gereed hier onder my arm
Ons is dalk eerste op die vloer
Maar kort voor lank gaan almal loer
Jy ken die move
Dans in die groove
Maak die hekke oop laat die party begin
Spin spin in die rondte
Haak daai lyfie in die grond in
Draai jou in en draai jou uit
Laat jou voete vir jou besluit
Spin spin maak net seker
Ek spin jou terug in my arms in
Draai jou in en draai jou uit
Kan vir altyd na jou kyk
Dis mos nou lekker
Ooh
Ooh
Draai jou in en draai jou uit
Kan vir altyd na jou kyk
Hierdie party loop mooi en die DJ gooi
Jy is aan die brand stoot hom in die rooi
En die tonge klap en die voete rol
Trap net raak wat maak dit saak
Solank jy dans en jy sweef en die grond nie raak
Jy lyk soos ‘n Engel vanaand
Ons is al lankal op die vloer
Soos die jong verliefdes sal ons koer
Jy ken die move
Dans in die groove
Maak die hekke oop laat die party begin
Spin spin in die rondte
Haak daai lyfie in die grond in
Draai jou in en draai jou uit
Laat jou voete vir jou besluit
Spin spin maak net seker
Ek spin jou terug in my arms in
Draai jou in en draai jou uit
Kan vir altyd na jou kyk
En ons sak bietjie af en ons kom weer op
Hierdie sokkie-trein gaan nooit weer wil stop
Spin jou links en regs hou my stywer vas
Met jou hier teen my is daar niks wat sukkel
So is jy reg laat ons heel aand wikkel
Spin spin in die rondte
Haak daai lyfie in die grond in
Draai jou in en draai jou uit
Laat jou voete vir jou besluit
Spin spin maak net seker
Ek spin jou terug in my arms in
Draai jou in en draai jou uit
Kan vir altyd na jou kyk
Dis mos nou lekker
Ooh
Ooh
Draai jou in en draai jou uit
Spin spin in die rondte
Written by: Niel Schoombee

Shazam 註腳

選擇語言:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

關注我們

Loading...