album cover
Bridge I
27
World
Bridge I 由 Karin Hougaard 於 1999年1月1日發行,收錄於專輯《Muse》中
album cover
專輯Muse
發行日期1999年1月1日
標籤Karin Hougaard
語言English
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM68

積分

演出藝人
Karin Hougaard
Karin Hougaard
演出者
詞曲
Karin Hougaard
Karin Hougaard
詞曲創作
Rocco De Villiers
Rocco De Villiers
詞曲創作

歌詞

Sou ek 'n 100 myle loop
My aardse goed als wat ek het verkoop
Sou ek vaar oor die verste see
Al wat jy moet weet my hart's vir jou gegee
En sou ek 'n 100 dinge sê
Van wat ek wil nie wil nie nie wou hê
En sou ek aanhoudend bly sê nee
Al wat jy moet weet my hart's vir jou gegee
'n 100 myl's nie ver nie – dit is al gemeet
'n woordmyl of 'n seermyl – tyd laat jou vergeet
En sou ek 'n 100 keer moet vra
Verstaan my – my ongedurigheid verdra
En sou ek wegstap – bang met elke tree
Al wat jy moet weet my hart's vir jou gegee
En word ek 'n 100 jare oud
My hare grys, my voete en hande koud
En sou ek my laaste asem gee
Al wat jy moet weet my hart's vir jou gegee
'n 100 jaar's nie oud nie – dis net hoe jy voel wat tel
'n dekade of 'n vyftal – dis hemel en dis hel
Written by: Karin Hougaard, Rocco De Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...