歌詞

Dink jy ook aan my soos ek vannand aan jou dink Weet jy ook dat ons mekaar eers later moes raak drink Tel jy ook soos ek vanaand die aande wat oraait was Besef jy ook ons hou mekaar nog vas Wat maak jy vanaand as ek na Koos Doep luister Maak jy jou paaie opdraend, raak jy die paaie byster Teen my wil, mis ek jou vanaand Waar lê jy vanaand? Waar lê jy vanaand? Lê jy langs iemand? As jy doen, moet my nooit vergeet nie As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie Ons was dalk net te lief vir mekaar Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer Hoekom dink ek elke uur aan jou? Waar lê jy vanaand? Waar lê jy vanaand? Lê jy langs iemand? As jy doen, moet my nooit vergeet nie As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie As jy doen, moet my nooit vergeet nie As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie
Writer(s): Robbie Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out