類似的歌曲
積分
出演艺人
Romanz
表演者
作曲和作词
Ralph van Manen
作曲
Henk Pool
作曲
Robert Riekerk
作曲
Paul Field
作曲
Niel Schoombee
作词
歌詞
Elke droom wat om ons uitreik
Wat uitreik om te sien wat liefde is
Elke ster bo in die lug
Leef om te getuig
Vir solank as wat ek leef
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Met elke nuwe dag
Vir sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Elke hand wat na jou uitreik
Wat uitreik om die vrede te begin
(Te begin)
Elke daad vanuit genade
Elke tree tot hy weer kom
Elke hoop in elke hart sal
Vertel wat liefde doen
Vir solank as wat ek leef
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Met elke nuwe dag
Vir sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Ek getuig, ek getuig
Ek getuig, ek getuig
Ek sal my hele lewe net getuig
Vir solank as wat ek leef
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Met elke nuwe dag
Vir sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Vir solank as wat ek leef
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Met elke nuwe dag
Vir sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Vir solank as wat ek leef
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Met elke nuwe dag
Vir sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Writer(s): Robert T. Riekerk, Ralph Van Manen, Paul Field, Hendrik Henk Pool Jr., Niel Johannes Schoombie
Lyrics powered by www.musixmatch.com