音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Nicholis Louw
Nicholis Louw
演出者
Elizma Theron
Elizma Theron
演出者
詞曲
Don Kelly
Don Kelly
作詞
Marc Brendon
Marc Brendon
作詞

歌詞

[Verse 1]
Ek wonder of jy
Nog dink aan my
Dit maak net seer as ek asem haal, maar ek bly probeer
[Verse 2]
Al wat ek onthou
Saam met jou
Is die lag en speel, die geheime gedeel
Ek mis die tye saam met jou
[Chorus]
Kom ons vat vanaand en begin, begin van voor af
Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou

Tot die ure opraak, sterre dof raak, ons twee opmaak
Kom ons vat 'n kans
[Verse 3]
Jy maak my klaar
Jy voltooi my
Tussen duisend mense voel ek alleen, ek soek jou hier by my
[Verse 4]
Ek weet dis bedoel
Ek en jy
Vergewe en vergeet, ons altwee weet
Ek mis die tye saam met jou
[Chorus]
Kom ons vat vanaand en begin, begin van voor af
Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou
Kom ons vat vanaand en begin, begin van voor af
Tot die ure opraak, sterre dof raak, ons twee opmaak
Kom ons vat 'n kans
[Verse 5]
Kom ons las gebreekte harte se stukkies aanmekaar
Want die stukkies van joune maak die gate in my hart heel
[Chorus]
Kom ons vat vanaand en begin, begin van voor af
Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou
Kom ons vat vanaand en begin, begin van voor af
Tot die ure opraak, sterre dof raak, ons twee opmaak
Kom ons vat 'n kans
Written by: Don Kelly, Marc Brendon
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...