積分
演出藝人
Ray Dylan
演出者
詞曲
Ray Dylan
作曲
Fredi Nest
作曲
Don Kelly
作詞
Marc Brendon
作詞
歌詞
Al het ek nie n plaas nie, ek ry darem 'n BMW
Want my pa was mos te arm om 'n plaas vir my te gee
Nou bly ek op die dorp en ek vry maar n bietjie rond
Want ek kan nie meer wag nie om 'n goeie pa te word
Want hier binne, hier binne, hier binne klop 'n boerehart
Ek soek na 'n boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat

Ja, ek soek na my boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Daar was mos 'n Engelse antie en sy wou hê ek moet haar dogter trou
Excuse for me, my Antie, I'm looking for a boerevrou
Nou sit ek in die kroeg op Verlange en ek wonder waar ek haar gaan kry
My bakgat boerebekkie wat in my eie taal kan vry
Want hier binne, hier binne, hier binne klop 'n boerehart
Ek soek na 'n boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne, hier binne klop 'n boerehart
Ja, ek soek na 'n boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Nou droom ek van my bekkie wat in Afrikaans kan soen
Met die mooiste toppie en die korste rokkie wat alles vir my kan doen
Want hier binne, hier binne, hier binne klop 'n boerehart
Ek soek na 'n boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne, hier binne klop n boerehart
Ja, ek soek na my boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Ja, ek soek na my boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Written by: Don Kelly, Fredi Nest, Marc Brendon, Ray Dylan