Lyrics

As jy voel jy't jou plek nie meer nie As jy dink dit was als verniet En dan tel alles teen jou, staan jy sterk as seer val gee jou hart 'n breek Jy verdwaal in jou eie woorde Is jy bang jy's verlore Die perfekte besluite Staan jy weereens hier buite Gee jou hart 'n breek Gee jou hart 'n breek En vergeet hoe om te lewe Gee jou hart 'n breek Dat jy liefde kan vind Gee jou hart 'n breek Kan jy hulle weer vergewe Gee jou hart 'n breek Gee jou hart 'n breek Wil jy weet hoe om te lewe Gee jou hart 'n breek En dan bly jy by my Gee jou hart 'n breek Sal jou wys daar is 'n rede Gee jou hart 'n breek En dan bring jy weer al jou pyne Kom ons ruil dit met myne Sal jou oe weer kan toe gaan Sal jy slaap as jy stil raak Gee jou hart 'n breek Jy verdwaal in jou eie woorde Is jy bang jy's verlore Die perfekte besluite Staan jy weereens hier buite Gee jou hart 'n breek Gee jou hart 'n breek En vergeet hoe om te lewe Gee jou hart 'n breek Dat jy liefde kan vind Gee jou hart 'n breek Kan jy hulle weer vergewe Gee jou hart 'n breek Gee jou hart 'n breek Wil jy weet hoe om te lewe Gee jou hart 'n breek En dan bly jy by my Gee jou hart 'n breek Sal jou wys daar is 'n rede Gee jou hart 'n breek Gee jou hart 'n breek En vergeet hoe om te lewe Gee jou hart 'n breek Dat jy liefde kan vind Gee jou hart 'n breek Kan jy hulle weer vergewe Gee jou hart 'n breek Gee jou hart 'n breek Wil jy weet hoe om te lewe Gee jou hart 'n breek En dan bly jy by my Gee jou hart 'n breek Sal jou wys daar is 'n rede Gee jou hart 'n breek Gee jou hart 'n breek Gee jou hart 'n breek
Writer(s): Juan Boucher Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out