Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wicus Van Der Merwe
Wicus Van Der Merwe
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nardus du Plooy
Nardus du Plooy
Songwriter

Lyrics

Ons klap 'n toon op 'n twee spoor paadjie Snol ons rigting wind wat waai Bekruip ons die vlei gewapen en uit op 'n leeujag Klip in die hand en kettie in die sak en so breek ons dag Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind Laat hom gly deur die mik Ek en jy was soos kettie en klip Ek en jy was soos kettie en klip Ek en jy ... was soos kettie en klip klip klip klip Saam gelag saam gehuil saam baklei teen die duiwel Ons staan steeds saam gewapen nooit bang vir 'n leeujag Ons praat afrikaans ons sing en ons dans en ons doen dit elke dag Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind Laat hom gly deur die mik Ek en jy was soos kettie en klip Ek en jy was soos kettie en klip Ek en jy ... was soos kettie en klip klip klip klip Ja my pel so sal ons onthou word Sout en peper tot ons oud word ja Tot die hemel ons kom haal Wieter en Bakkies Jonatan David Trompie en kie woh Vinkel Koljander Pap en sous ja dit is ons verhaal Oor 'n klip klip klip Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind Laat hom gly deur die mik Ek en jy was soos kettie en klip Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind Laat hom gly deur die mik Ek en jy was soos kettie en klip Ek en jy was soos kettie en klip Ek en jy ... was soos kettie en klip klip klip klip klip klip klip
Writer(s): Nardus Du Plooy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out