Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Heinz Winckler
Heinz Winckler
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emil Struwig
Emil Struwig
Composer

Lyrics

Ooooohhh Met elke draai van die wiel Verloor ek 'n stukkie van my siel Verder en verder weg van jou En my hart klop vlou My hert het ek by jou agter gelaat Baby jy is my sielemaat En die lyne op jou lyf Dis waar ek wil wees styf In jou arms wil ek lê dis wat ek wil he 1001 soene vie jou 1002 kan ek onthou 1003 vir elke uur 1004 en nou's ons hier 1005 op jou lyf 1006 vir al die res 1007 vir elke rede 1008 vir elke nag Pad raak langer na elke uur Prys vir ons liefde was te duur Verder en verder weg van jou En my hart klop vlou Die lyne op die pad hwt my laat besef Soos 'n pyl in my hary het dit My getref Jy is alles vir my Dis waar ek wil bly In jou arms wil ek lê Dis wat ek wil hê 1001 soene vie jou 1002 kan ek onthou 1003 vir elke uur 1004 en nou's ons hier 1005 op jou lyf 1006 vir al die res 1007 vir elke rede 1008 vir elke nag
Writer(s): Emil Struwig Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out