Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Lyrics
Ralph John Rabie
Ralph John Rabie
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Deon Maas
Deon Maas
Producer

Lyrics

AL le die berge nog so blou Al le die berge nog so blou Al le die berge nog so blou Sy woorde sal ek steeds onthou Al woon my bokkie nog so ver Al woon my Bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Dan troos ek my aan die more ster Hey Hey Hey Hey Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Hier sit ek nou in pyn en smart Hey Hey Hey Maar die moet julle darem weet Maar die moet julle darem weet Maar die moet julle darem weet Sy woorde sal ek nooit vergeet Al le die berge nog so blou Al le die berge nog so blou Al le die berge nog so blou Sy woorde sal ek steeds onthou
Writer(s): Henning Francois, Kahn Mark Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out